'Ou tweestryd tussen aartsvyande is terug'

Suid-Afrika se laaste drie vertonings teen die wêreldkampioen gee die Bokafrigter hoop.
Cobus Claassen - Ná Saterdag se nederlaag teen die All Blacks op Loftus Versfeld in Pretoria het die Springbokke 'n beskeie wenrekord van 50% onder Rassie Erasmus, maar die Bokbreier glo dit is 'n wanvoorstelling van die herlewing van dié span.

“Daar is groei. Ek weet daar is mense wat negatief sal wees ná vanaand (Saterdagaand), maar ek glo ook baie ondersteuners sou sien dat daar vordering is.

“Ons sal vashou daaraan en daarop probeer verbeter,” het Erasmus gesê nadat die All Blacks op Loftus met 'n wafferse Houdini-poging 32-30 in die spanne se toets in die Rugbykampioenskap geseëvier het.

Die Springbok-hoofafrigter het toegegee sy span het die inisiatief prysgegee nadat hy nog diep in die tweede helfte 30-13 voor was.

Hy is gevra of die plaasvervangers wat hy opgestuur het die verskil tussen wen of verloor was.

“Nee, ek sal nie dit sê nie. As ek ons plaasvervangers verkwalik, moet ek myself waarskynlik die skuld gee.

“Daar is ouens op die bank wat sedert Junie nie baie speeltyd gekry het nie.

“Dit is baie keer 'n moeilike besluit, want 'n ou wil elke toets wen.

“Hul plaasvervangers het duidelik meer ervaring gehad en jy kon die impak sien.”

Die Springbokke se laaste drie vertonings teen die wêreldkampioen gee Erasmus hoop.

“'n Ou moet in Suid-Afrika versigtig wees om positief te wees ná 'n nederlaag, maar ek dink eerlikwaar daardie ou tweestryd (tussen die Bokke en die All Blacks) is terug.

“As die spanne opdraf, weet jy nie wie gaan wen nie (tuis en weg). Dit maak ons trots.

“Dit sê vir my as ons 'n paar goed reg doen en sommige spelers meer speelkans gee, staan ons 'n kans by die Wêreldbeker-toernooi.

“Ek het die afgelope ruk baie geleer, nie net van die spelers nie maar ook van myself.”

Hy het altyd geweet Suid-Afrika het die talent om weer teen die All Blacks mee te ding, sê Erasmus.

“Ons droom daarvan om weer boaan die wêreldranglys te wees. Die talent is aan die deurkom en ons het weer die geloof in onsself wat nodig is daarvoor.”

As ondersteuners moet terugdink aan waar die Bokke 'n jaar gelede was, is die vooruitgang in talle opsigte enorm.

Erasmus is vroeër die seisoen gekritiseer dat hy Siya Kolisi om die verkeerde redes as die kaptein aangewys het.

Saterdag op Loftus was Kolisi op sy stukke in 'n agttal wat die Kiwi's 70 minute lank fisiek oorheers het.

Die pak – met ysters soos Malcolm Marx, Pieter-Steph du Toit en Eben Etzebeth – lyk al meer na die voorhoede van 'n kampioenspan.

Agter die oond ontluik Faf de Klerk en Handré Pollard in 'n gedugte ­kombinasie en dit sê baie dat die duo op Loftus takties beter as die ­besoekers se gevierde skakelpaar, Aaron Smith en Beauden Barrett,

was.

Die heelagter Willie le Roux was self puik in sy 50ste toets, terwyl Jesse Kriel en Damian de Allende goed gekombineer het.

 – Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City Katima Mulilo: 12° | 33° Rundu: 12° | 31° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 15° | 32° Tsumeb: 15° | 31° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Wind speed: 40km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:26, High tide: 10:41, Low Tide: 16:45, High tide: 23:19 Swakopmund: 16° | 18° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:39, Low Tide: 16:43, High tide: 23:17 Walvis Bay: 17° | 25° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:38, Low Tide: 16:43, High tide: 23:16 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 18° | 31° Keetmanshoop: 20° | 32° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 16° | 29° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 14° | 25° Maseru: 10° | 26° Antananarivo: 15° | 25° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 18° | 28° Windhoek: 13° | 27° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 26° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 26° | 30° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 27° Currency: GBP to NAD 23.28 | EUR to NAD 19.94 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.65 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.09 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.92 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1389.52 | USD to ZAR 18.65 | USD to ZMW 26.87 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76076.19 Down -0.5% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1690.93 Down -0.96% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13319.36 Down -0.41% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 24448.73 Down -6.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 297.98/OZ UP +0.29% | Copper US$ 4.44/lb DOWN -0.0135 | Zinc US$ 2 869.60/T DOWN -0.17% | Brent Crude Oil US$ 84.93/BBP DOWN -0.0203 | Platinum US$ 948.63/OZ UP +1.48% Sport results: LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City Weather: Katima Mulilo: 12° | 33° Rundu: 12° | 31° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 15° | 32° Tsumeb: 15° | 31° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Wind speed: 40km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:26, High tide: 10:41, Low Tide: 16:45, High tide: 23:19 Swakopmund: 16° | 18° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:39, Low Tide: 16:43, High tide: 23:17 Walvis Bay: 17° | 25° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:38, Low Tide: 16:43, High tide: 23:16 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 18° | 31° Keetmanshoop: 20° | 32° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 16° | 29° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 14° | 25° Maseru: 10° | 26° Antananarivo: 15° | 25° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 18° | 28° Windhoek: 13° | 27° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 26° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 26° | 30° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 27° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.28 | EUR to NAD 19.94 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.65 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.09 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.92 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1389.52 | USD to ZAR 18.65 | USD to ZMW 26.87 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76076.19 Down -0.5% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1690.93 Down -0.96% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13319.36 Down -0.41% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 24448.73 Down -6.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 297.98/OZ UP +0.29% | Copper US$ 4.44/lb DOWN -0.0135 | Zinc US$ 2 869.60/T DOWN -0.17% | Brent Crude Oil US$ 84.93/BBP DOWN -0.0203 | Platinum US$ 948.63/OZ UP +1.48%