Ou Mutual wy sy toring in

In Windhoek se middestad raak die jukstaposisie van klassieke en hipermoderne argitektuur uit die 21ste eeu ?n al meer alledaagse gesig. Pres. Hifikepunye Pohamba was gisteraand die eregas by die formele inwyding van Mutual Tower, Ou Mutual se splinternuwe, omgewingsvriendelike toringgebou in Onafhanklikheidslaan.

Kommentaar

Republikein 2025-12-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer