Otjozondjupa: Net span stywer om veediewe

As deel van die goewerneur James Uerikua se landbouplanne vir sy streek, werk hy ook om wild- en veediefstal te bestry.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – Wild- en veediewe in die Otjozondjupastreek se dae is getel. So het dié streek se nuwe goewerneur, mnr. James Uerikua, onlangs in 'n onderhoud met Republikein
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer