Otjivero se gedenkrit weer uniek

'n Goeie getal ruiters het die jaarlikse kompetisie naby Gobabis ondersteun.
Andrew Poolman
Die Otjivero Uithouritklub het onlangs oor twee kompetisiedae sy jaarlikse Stefanus Pienaar Gedenkrit op Sandune Lodge net buite Gobabis aangebied.Dit was die eerste tweedaagse bye
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer