Otjivero-jaers sluit blink jaar af
OTJIVERO Uithouritklub het nog ’n suksesvolle jaar afgesluit. Die laaste rit van 2008 is aangebied op Masindi, die plaas van Jan en Johanna Pienaar. Van die 46 perde wat ingeskryf is, het 35 die rit voltooi. Die gesogte prys vir bes voorbereide perd is aan Jeanette Venter met Amigo V oorhandig. Die klub is ook trots op sy ruiters wat vanjaar puik gevaar het met die internasionale rit in Walvisbaai.
Drie van Otjivero ruiters is as Afrika-kampioene bekroon – Sune Wessels (kinderruiter), Frans Saubek (senior standaardgewig) en Rudolf Oosthuizen (senior swaargewig). Otjivero het ook die trofee verower vir die klub wat die meeste punte tydens die Walvisbaai-rit verdien het.
Die klub bedank graag die borge wat hom deur die jaar ondersteun het: Voermeester, Boetie Jooste, Texas Trading, Midwes Voere, Bank Windhoek, Gobabis Veevoere, Old Mutual (Jan Meeser), Jan en Johanna Pienaar. Met die jaarlikse prysuitdeling is die volgende trofees oorhandig: Kinderruiter van 2008: Sune Wessels.
Jong Ruiter vir 2008: Raymond Schierschmidt en Cherne de Meyer. Senior Standaardgewig Ruiter 2008: Frans Saubek. Senior Swaargewig Ruiter 2008: Rudolf Oosthuizen. Ruiter-perd kombinasie met meeste kilometers gery: Christene van Zyl.
Hoogste prestasie op die ranglys 2007 – Kinderruiter: Mari Bredenkamp. Hoogste prestasie op die ranglys 2007 – Jong Ruiter: Pierre de Wit. Hoogste prestasie op die ranglys 2007: Snr standaardgewig: Frans Saubek. Hoogste prestasie op die Ranglys 2007 – Snr swaargewig: Rudolf Oosthuizen. Die uitslae van die finale rit was as volg:
36.6 km Kinders: William Versfeld met Enduro Starlight. Jong Ruiter: Marius Maree met Armika Lexus. Snr standaardgewig: Paul de Bruyn met Sadam. Snr swaargewig: Wolfi Schierschmidt met Coco Rico.
65.9 km Kinders: Sune Wessels met Kalharabi Dakar. Jong Ruiter: Agarop Boepens met Enduro Zetar. Snr standaardgewig: Dawid Max met Baha Batula. Snr swaargewig: Christo Opperman met Valerie.
85 km Jong Ruiters: 1. Bredell Wessels met Kalharabi Nadir, 04:34:10. 2. Christiaan Labuschagne met Sanbonane, 04:59:44. 3. Lara Dysel met Wiejandie Lara, 07:04:55 Snr standaardgewig: 1. Frans Saubek met Kalharabi Schiela, 04:34:09. 2. Jeanette Venter met Amigo V, 04:59:27. 3. Pierre de Wit met Robbie, 05:13:35. Snr swaargewig: 1. WP Michau met Isa, 04:59:46.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie