Otjihase goeie jagveld vir jaers

Enduro
Tielman van Lill
Tielman van Lill



Die sesde ronde van die Blue Chip Spraypainting nasio­nale enduro-kampioenskap is Saterdag in die gopse anderkant die Otjihase-myn aangebied, waar Henner Rusch opnuut sy meesterskap bewys het.

Rainer Sentefol en Günther Gladis het onderskeidelik tweede en derde geëindig.

Rusch se oorwinning in die ope klas besorg aan hom 20 kampioenskapspunte om op 114 te staan. Vir Sentefol was dit sy eerste besoek vanjaar aan die podium en sy tweede plek bring vir hom 17 in die sakkie vir 'n totaal van 52 met Gladis op 77 (15 vir die derde plek).

Rusch het Saterdag met sy sesde sege sekergemaak dat hy as die 2018 ope kampioen bekroon gaan word.

Gladis se 77 kampioenskapspunte gee hom 'n voorsprong van 22 bo Heiko Stranghöner wat vierde geëindig het. Dit gaan algeheel aan hom die tweede plek besorg. Stranghöner is tans met 55 twee agter Marcel Henle (57) wat weens 'n besering nie die naweek kon deelneem nie.

Met net die laaste ronde op 20 Oktober oor, kan Sentefol (52) nog algeheel die derde plek inneem, maar sal dan sy peil van die afgelope naweek moet behou om voor Nickle Visser, Hennes, Gernot Bahr en Stranghöner en selfs Sigi Pack te bly.



MEESTERS

Die ouer manne het mekaar soos gewoonlik weer opgedreun en net nege minute het die eerste drie plekke van mekaar geskei. Jörn Greiter het sy tweede oorwinning van die seisoen behaal om Werner Wiese (tweede) en Ronald Geiger te klop.

Martin Kruger wat met 78 punte die voorloper in die kampioenskap is, kon slegs 'n vierde plek bemeester om sy totaal tot 91 op te stoot, met Greiter op 89 'n kortkop agter hom. Wiese verdien 17 punte met sy tweede plek om saam met Kruger met 91 te spog.

Slegs twee kampioenskapspunte skei die eerste drie mededingers van mekaar. Die jaer wat die 2018-kampioenskap wil wen, sal dus die laaste ronde moet inpalm.



ONDERSTEUNINGSKLAS

Oliver Rohrmuller het met sy tweede plek die kampioenskaptitel sy eie gemaak, terwyl Jurgen Gladis (74 punte), Jaco Husselman (72) en selfs Rian Kritzinger (62) en Quinton van Rooyen (61) mekaar in die laaste ronde vir die tweede plek moet takel.

Net vier minute het die eerste vier ryers van mekaar geskei met Van Rooyen junior wat vanjaar sy eerste resies wen om Rohrmulle (tweede) en Kritzinger (derde) onder die stof te ry. Dirk Hohmaier het sy eerste enduro vir die jaar gery en vyfde geëndig met Husselmann in die vierde plek.

• In die beginnersklas kon JL Opperman weens 'n pap band nie in die vorige ronde die byeenkoms voltooi nie, maar met die nodige voorsorg het hy Saterdag weer bewys hoekom hy so maklik tussen die kwad-afdeling en die tweewielmotorfietse kan oorskakel.

Sewe minute later in die tweede posisie volg André Marais, met Adam Johnston derde. Opperman het sy vyfde enduro gewen om met 17 punte voor Marais algeheel eerste in die kampioenskap voor te loop.

Marais kan nog vir Opperman inhaal om die titel op te eis, maar laasgenoemde hoef as verdedigende kampioen bloot sy ren klaar te maak om weer koning te kraai.

• Van die ontwikkelingsryers is Keanan Simpson (eerste), Dylan Hilfiker (tweede) en Caleb Rusch (derde) die ryers wat die pap dik aanmaak.

Simpson wen sy eerste resies om 42 sekondes voor Hilfiker klaar te maak. Hilfiker is egter met 112 punte reeds die kampioen, terwyl André Barnard wat die vierde plek ingeneem het met 75 punte algeheel tweede geplaas is.

Die huidige stand van kampioenskapspunte:

Ope: 1 Henner Rusch 114, 2 Günther Gladis 77, 3 Marcel Henle 57, 4 Heiko Stranghöner 55, 5 Rainer Sentefol 52, 6 Kai Hennes 50, 7 Gernot Bahr 48, 8 Nickle Visser 45, 9 Sigi Pack 42.

Meesters: 1 Martin Kruger 91, 2 Werner Wiese 91, 3 Jörn Greiter 89, 4 Ronald Geiger 69, Wayne Schlabinski 52.

Ondersteuningsklas: 1 Oliver Rohrmuller 103, 2 Jurgen Gladis 74, 3 Jaco Husselmann 72, 4 Rian Kritzinger 62, 5 Quinton van Rooyen 61.

Beginners: 1 JL Oppermann 100, 2 André Marais 83, 3 Rhys Cragg 67, 4 Paul Oosthuizen 44, 5 Adam Johnston 38.

Ontwikkelingsklas: 1 Dylan Hilfiker 112, 2 André Barnard 75, 3 Keanan Simpson 52, 4 Levin Quinger en Zoe Waldschmidt (beide 50) en 5 Caleb Rusch 41.

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%