Otavi gaan gebuk onder ongerymdhede
In 'n verslag wat deur die ministerie van stedelike en landelike ontwikkeling saamgestel is, is bevind die stadsraad van Otavi het 'n aantal twyfelagtige werksaanstellings gemaak.
Ogone Tlhage – 'n Ondersoek deur die ministerie van stedelike en landelike ontwikkeling na Otavi se stadsraad het bevind die munisipaliteit het verskeie verdagte aanstellings
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie