Oranjemunders eet sand, koes vir die wind

Ronelle Rademeyer
Die sterk noordwestewind wat vlae sand vanuit die binneland oor Oranjemund die see in waai, veroorsaak nie net onveilige toestande op die teerpad tussen Rosh Pinah en dié suidwestelike kusdorp nie, maar het ook Woensdagnag ‘n reuseboom op ‘n blok woonstelle laat beland. Visser du Preez het hierdie foto’s op Reën in Namibia se Facebook-blad geplaas.

Kommentaar

Republikein 2026-04-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer