Opvallende insluitings vir Afrika-spele

Om uiteenlopende redes is André de Klerk en Michelle Vorster twee van die nuuswaardige insluitings in die nasionale fietsryspan.
Andrew Poolman
Andrew Poolman - Die Namibiese Fietsryfederasie het sy beste padfiets- en bergfietsryers aangewys om in die laaste week van Augustus by die Afrika-spele in Rabat, Marokko, te gaan
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer