Opuwo is gemasker
Opuwo is gemasker

Opuwo is gemasker

Tanja Bause
Inwoners van Opuwo en die omliggende nedersettings volg die Covid-19-regulasies en dra getrou hul maskers. Selfs die veewagters in die veld kan met hul maskers gesien word. Baie van die Herero-vroue se maskers pas ook by hul rokke. ’n 27-jarige vrou het op 25 Julie haar baba na die kliniek vir behandeling geneem en is as deel van ’n aktiewe gevallesoektog getoets. Sy het die eerste bevestigde Covid-19-geval in Opuwo geword. Foto Tanja Bause

Kommentaar

Republikein 2026-07-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer