Opul skrik nie vir Trump se oliesanksies

Die nuwe Amerikaanse sanksies teen Iran tree eers in November in werking, en die Organisasie van Petroleumuitvoerlande meen hulle is nie haastig om nou hul produksievlakke aan te pas nie.
Francois Williams - Is die olieprys weer op pad na US$100 per vat? Markwaarnemers gis oor dié moontlikheid te midde van nuwe spanning in die Midde-Ooste en produksie in Venezuela
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer