Opsies vir SOE's in deure sluit, sê tesourie

’n Kenner meen soms is dit oukei dat ’n staatsonderneming vir ’n tyd lank nie kommersieel winsgewend is nie, maar dat hy steeds ’n strategiese waarde tot ’n land voeg.
William Horne – Suid-Afrika kan nie daarmee volhou om staatsondernemings te dra wat nie van kernbelang vir ontwikkelingsdoelwitte is nie.So meen rolspelers wat Woensdag in Sandto
...

Kommentaar

Republikein 2026-11-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer