Opname oor Otjikoto- biomassa-kragstasie
Opname oor Otjikoto- biomassa-kragstasie

Opname oor Otjikoto- biomassa-kragstasie

NamPower meen die meeste hout sal vanaf kommersiële landbougrond moet kom wat in ’n radius van 100 km van die aanleg geleë is.
Sanet de Waal
Elvira Hattingh – Namibiese boere het nou die geleentheid om deel te neem aan ’n opname oor NamPower se beplande 40 megawatts (MW) Otjikoto- biomassa-kragstasie, wat na verwagting oor sowat vier jaar operasioneel sal wees.

’n Uitnodiging is onlangs aan boere gerig om die opname te voltooi – en die doel hiervan, volgens NamPower, is om noodsaaklike inligting in te samel oor die moontlike verskaffing van houtstukke van indringerbos aan die aanleg.

In ’n dokument waarin die agtergrond van die projek geskets word, sê NamPower die aanleg sal sowat 32 ton hout per uur verbruik.

Dit is indien dit teen volle kapasiteit werk en die gemiddelde energie-inhoud van Namibiese indringerbos in die Otjikoto-omgewing in ag geneem word – wat sowat 14,7 megajoule per ton is.

Volgens berekeninge sal die aanleg jaarliks sowat 204 000 ton hout van indringerbos benut teen ’n kapasiteit van 70%, en 245 000 ton teen ’n kapasiteit van 85%. Dit sal vereis dat indringerbos in ’n gebied van tussen 16 000 ha en 20 000 ha per jaar geoes word.

NamPower sê na verwagting sal die aanleg teen ’n ladingsfaktor van sowat 70% tot 85% operasioneel wees.

Die stukke gelewerde hout sal tussen 1 cm en 15 cm lank moet wees, met ’n deursnee van sowat 60 cm2.



KOMMERSIËLE GROND

NamPower meen die meeste hout sal vanaf kommersiële landbougrond moet kom, hoewel dit in die toekoms na gelang van wetgewing kan verander.

Verder sal grootskaalse en gemeganiseerde verskaffers gebruik word wat deur ’n openbare tenderproses vir die verskaffing van die hout gekontrakteur sal word.

NamPower sê die omgewingsimpakstudie is reeds voltooi en dit is nou in sy finale openbare hersieningsfase, voordat dit amptelik vir die uitreiking van ’n omgewingsklaringsertifikaat ingedien word.

Die plan is om indringerbos in ’n radius van 100 km rondom die aanleg te oes, waar sowat 40 miljoen ton indringerbos beskikbaar is. Die berekeninge is op ’n konserwatiewe oes van sowat 12,65 ton hout per ha bereken.

“Dit impliseer dat die 40 MV Otjikoto- biomassa-aanleg vir mees as 200 jaar – teen ’n 70%-kapasiteit – operasioneel kan bly. Dan word die hergroei van indringerbosse nog nie eens in berekening gebring nie,” skryf NamPower.

2024 kommersieel begin werk

Na verwagting sal die aanleg vroeg in 2024 kommersieel begin werk.

Dit word in die Oshikotostreek, 12 km buite Tsumeb, op 44 ha grond ontwikkel wat aan NamPower behoort. Die eiendom is langs die B1-roete, naby die bestaande Otjikoto-substasie, geleë.

Verlede jaar tydens ’n biomassategnologie-ekspo het mnr. MJ de Wet van die Africa Biomass Company in Suid-Afrika gesê Namibië het meer as genoeg indringerbos om selfs ’n 100 MW-kragaanleg te dryf.

“Om te keer dat Namibië se verbossingsprobleem vererger, moet daar in der waarheid tussen 1,4 miljoen en 2,2 miljoen ton bos per jaar geoes word,” het De Wet gesê.

Hy het bygevoeg die opwekking van elektrisiteit met indringerbos kan Namibië miljarde spaar wat die invoer van elektrisiteit betref, terwyl dit ook duisende plaaslike werksgeleenthede kan skep en kan help om die land se savannavlaktes, biodiversiteit en ondergrondse waterbronne te herstel.

Die afsnydatum vir deelname aan dié opname is 20 November. NamPower se webwerf kan vir meer inligting besoek word. - [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca European Championships Qualifying: Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 11° | 27° Omaruru: 11° | 30° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 27° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 35km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:49, High tide: 12:03, Low Tide: 17:43, High tide: 00:16 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:01, Low Tide: 17:41, High tide: 00:14 Walvis Bay: 23° | 33° Wind speed: 28km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:00, Low Tide: 17:41, High tide: 00:13 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 32° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 15° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 16° | 30° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 22° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 12° | 27° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 14° | 27° Harare: 13° | 26° Currency: GBP to NAD 23.08 | EUR to NAD 19.8 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.27 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.28 | USD to ZMW 25.47 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 387.08/OZ UP +0.39% | Copper US$ 4.90/lb UP +1.22% | Zinc US$ 2 984.50/T UP 0.22% | Brent Crude Oil US$ 83.58/BBP DOWN -0.0024 | Platinum US$ 1 056.14/OZ DOWN -0.0052 Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca European Championships Qualifying: Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 11° | 27° Omaruru: 11° | 30° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 27° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 35km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:49, High tide: 12:03, Low Tide: 17:43, High tide: 00:16 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:01, Low Tide: 17:41, High tide: 00:14 Walvis Bay: 23° | 33° Wind speed: 28km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:00, Low Tide: 17:41, High tide: 00:13 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 32° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 15° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 16° | 30° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 22° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 12° | 27° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 14° | 27° Harare: 13° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.08 | EUR to NAD 19.8 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.27 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.28 | USD to ZMW 25.47 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 387.08/OZ UP +0.39% | Copper US$ 4.90/lb UP +1.22% | Zinc US$ 2 984.50/T UP 0.22% | Brent Crude Oil US$ 83.58/BBP DOWN -0.0024 | Platinum US$ 1 056.14/OZ DOWN -0.0052