Opgedroogde en leë damme: Wat word van ons visse?
Kan babers werklik onder die grond oorleef en hoe herstel visbevolkings ná droogtes? ''n Kenner vertel oor onder meer Namibiese damvisse se vrektes en aanpassingsmeganismes.
Die heersende droogte en gepaardgaande lae damvlakke en selfs leë damme, kan veroorsaak dat ''n gedeelte van visbevolkings vrek. Volgens NamWater se jongste damverslag is altesaam
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie