Operasie Kalahariwoestyn eis eerste slagoffer
Fel kritiek is al uitgespreek oor beweerde brutaliteit tydens gesamentlike operasies van die Namibiese polisie en weermag.
Francoise Steynberg - Operasie Kalahariwoestyn het sy eerste slagoffer geëis toe ‘n taxibestuurder vroeg gisteroggend in die Greenwell Matongo-nedersetting in die Wanaheda-woonb
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie