Op die web
Gesels saam onderaan artikels op die webwerf.
“G'n geld vir skoonmaakmiddels vir Opuwo-hospitaal”:
Nogal moeilik om 'n land se geldsake vlot te laat verloop. – Dries Jansen van Vuuren
“Esther is Mrs. Namibia Universal 2017”:
Esther, jy maak ons mooie land Namibië baie trots - doet so voort in die volgende kompetisie. – Rita Rossouw
“Hage sê diens is vrot”:
Ek hoop regtig as 'n gereelde besoeker aan Namibië hulle sal ook die beamptes by die verskillende grensposte vra om besoekers vriendeliker te behandel en meer welkom te laat voel. Ook by die kantore waar jy die padfooie moet betaal, is dit dieselfde. Meeste van die tyd voel jy nie baie welkom nie, maar jy bly maar stil om die vrede te bewaar en net so gou as moontlik daar weg te kom. 'n Grenspos moenie vrees inboesem nie, maar 'n vriendelike welkom in Namibië wees.
“Swaar vrag hoort op spoor, sê minister”:
Vir elke trok op die spoor haal jy 'n 30 ton trok van die pad af. Vir elke brandstoftenker per spoor haal jy 'n brandsoftenker per pad af, so ook met erts en sement. Kry die paaie weer veilig. – Chris Theron
'n Adjunkminister so na my hart. – Santie O'Connell
“Byna 'n miljard vir Psemas”:
Die gees van samewerking en verbintenis van die regering om uitstaande BTW te betaal, sal ook waardeer word. Dit sal die kontantvloeiprobleme van baie klein besighede verlig en sodoende sal werknemers hul werk behou. – Monica Bouwer

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie