Op die web
Op die web

Op die web

Dani Booysen
Ag nee, wat is dit met ons land? Hoekom moet die ou mensies so aangeval word? Dis 'n totale teleurstelling. Los die ou mense uit. God sal julle straf en goed straf! – Elaine Fredericks



“Groetslag by die kruispad”:



Puik openbaring. Vol liefde, begrip en mensliewenheid. Groetnis, oom Des. – Adriaan Kruger



Mooiloop ou Grote. – Japie de Jager



Ai oom Des. . . Dis so hartseer, maar dit was so 'n voorreg om oom te ken, om daar in die Eros-huis as kinders te kon kuier en koffie drink saam met Hannes en Ricter en Fransien. Gaan goed, my oom. – Borris Erasmus



“Tyd vir wik en weeg is verby (Deel 1)”:



Die beste opsomming van wat in ons land se onderwysstelsel gebeur wat ek nog gelees het! Maar gaan kyk na alle dienste wat die huidige regering probeer lewer en 90% het gefaal! Namibie het 'n 100% werkende land geërf met onafhanklikheid en vandag is daar bitter min oor wat goed funksioneer. Hospitale, onderwys, polisie, staatsdiens, alles het verval! Miskien moet alle staatsamptenare en ministers gedwing word om hulle kinders in staatskole te sit, dalk sal hulle die tekorte dan raaksien. – Mario Jager



“Sappige Nam-vleis in Britse pubs”:



Gaan die Britte werklik van ons vleis kry? Ons kan nie aan China vleis lewer nie. Duidelik is die lewering van vleis aan die buiteland 'n aanduiding dat kommersiële boere ondersteun en aangemoedig moet word. – Mario Jager



“Do not abandon cheques in Namibia”:



Thank you Bianca Foelscher! My sentiments exactly. – Sakkie Prinsloo

Kommentaar

Republikein 2026-04-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer