Op die web
Raak deel van die gesprek en gesels saam onder aan berigte op die webwerf.
“25 stappers pak Khanrivier in Oosweer aan”:
Ek was ern van die stappers. Dit was 'n onvergeetlike ervaring. Anette en haar span het alles haarfyn beplan en die ondersteuning (van koue water tot heerlike etes saans) was uitstekend. Dankie Silent Steps vir "memories" vir altyd. – Orna Roux
Dankie Orna dat julle so vasgebyt het en die maklikste groep stappers denkbaar was. Mal oor Namibië, sy natuur en sy besonderse mense! – Anette Grobler

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie