Op die web
Op die web

Op die web

Dani Booysen
Nuusbreker - “Twee rowers vas, filmspan se toerusting gevind”:

Dit raak nou te erg. Ek is self 'n fotograaf en ekself is deesdae huiwerig om foto’s te neem waar ek dink 'n risiko bestaan. Mens kan nie meer alleen met toerusting rondgaan en foto’s van natuurtonele neem sonder om te wonder wanneer is dit jou beurt nie. Wat het geword van ons veiligheid wat voorheen geen probleem was nie? Is daar nou skelms oral in die veld of hoe kom hulle so gou af op onskuldige mense? Ek sal graag aan 'n debat hieroor wil deelneem. – Johan Jooste Snr

Kommentaar

Republikein 2025-11-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer