Op die verlede se spoor
Op die verlede se spoor

Op die verlede se spoor

Dani Booysen
“Oorblyfsels van Namibië se eerste spoorlyn te Kaap Kruis, gebou tussen 1895 en 1896.” Mogamat Salie Saban, ‘n kranige entoesias van die geskiedenis woon in Walvisbaai en het die foto gestuur. Die lyn was sowat 21 km lank en is gebruik om gwano te vervoer.

Kommentaar

Republikein 2025-05-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer