Oos, wes, maar Suide is bes

Blitsvinnige vingers, koelkoptieners en hope idiome het gesorg vir baie pret en opwinding toe die Ooste en Suide hulself in die eindstryd van die Bank Windhoek ATKV Idiomestryd vir Hoërskole bevind het.
ELIZABETH JOSEPH
Mariselle StofbergOp 11 September het Privaatskool Elnatan en Gobabis Gimnasium mekaar in die finaal van die immergewilde Bank Windhoek ATKV Idiomestryd vir Hoërskole aangedurf. B
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer