Oor dié motors kla SA die minste, meeste

Interessant is die bevinding dat plaaslik vervaardigde passasiersvoertuie in die buurland ’n laer foutsyfer as ingevoerde voertuie toon.
Ferdi de Vos – Baie mense wat ’n Datsun Go Plus gekoop het, berou dit blykbaar – kopers meld die meeste foute (147 per 100 motors wat verkoop word) met dié voertuig aan van
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer