Oop grense vir toeriste in die kollig

’n Strategie is onderweg om Namibiese grense vir buitelandse toeriste oop te maak sonder die risiko om die Covid-19-virus verder te versprei.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg – Verskeie rolspelers in die toerismesektor is besig met strategiese besprekings om Namibië se grense vir toeriste oop te stel. Die woordvoerder van die mini ...