Oom verkrag glo sesjarige meisie
In die verhoor van ’n man wat op verskeie klagte van verkragting, poging tot moord en aanranding teregstaan, het ’n man gister oor die verkragting van ’n sesjarige teen hom getuig.
Kristien Kruger – “Toe ek hulle vra wat met die kind gebeur het, het die ma vir my gesê sy is verkrag. Ek het die kombers van die kind afgehaal en gesien sy bloei uit haar pri
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie