Oog vir ’n oog?

Hoe ons oor geslagsgeweld en genderrolle dink, móét verander voor die vlaag van moorde, verkragtings en aanrandings stopgesit kan word, meen kenners.
Denver Kisting
Denver Kisting – Die mediadoyenne Gwen Lister is woedend.En sy is nie die enigste een nie.Veral op Twitter woed daar die afgelope week of wat ’n onheilspellende oorlog. Swaarde
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer