Onwettige inwoners bly steeds in bewaringsgebied

Die San-gemeenskap van die N‡a Jaqna-bewaringsgebied in die Noordooste meen niemand slaan ag op hul jare lange noodkrete nie.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg – Ondanks ‘n uitsettingsbevel van die hof van jare gelede, bly onwettige inwoners glo steeds in ’n kommunale bewaringsgebied en laat hul beeste daar wei.
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer