Ontwerpe moet inpas
“Nog ‘n vreemde gebou voltooi vir die regering. Hierdie gebou het geen relevansie vir die plek, konteks of klimaat van die stad nie. Hoekom word die ontwerp van openbare geboue nie gemonitor om sulke gedrogte te vermy nie? Ope mededinging vir staatsgeboue sal verseker dat die belastingbetaler die beste moontlike ontwerpe ontvang.” Ontvang op WhatsApp op 8 Augustus 2018.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie