Ontsouting vir kus ’n moet, té duur vir die res

Ontsoute seewater vir Windhoek en Gaborone sal die laaste opsie wees, solank ander bronne goedkoper bekom kan word, sê waterkenners.
Elvira Hattingh
Elvira HattinghDie verskaffing van ontsoute seewater vir sentrale kusgebiede sal sowat N$35 per kubieke meter kos, maar dit mag onbekostigbaar wees om dié water so ver as in Windh
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer