Ontmoet die tien finaliste!
Hier is hulle! Die 10 finaliste in Republikein se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie. Sien hulle op Saterdag 8 Junie in hul troudrag wanneer hulle aan die finaal deelneem wat tydens die Namibië Toerisme Ekspo in die hoofstad plaasvind.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie