Onseker tye vir olieprys in 2018
Dit is nie ’n uitgemaakte saak dat oliepryse vanjaar die stygende tendens van die afgelope sewe maande sal voortsit nie.
Die olieproduserende lande van wie sommige swaar op olie as hoofinkomste steun, sal wens oliepryse handhaaf hul styging van byna 57% sedert Junie verlede jaar toe Brent-ruoliepryse
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie