Ons wil terug skool toe gaan
Ons wil terug skool toe gaan

Ons wil terug skool toe gaan

Dani Booysen
'N TELEURGESTELDE GRAAD 12-LEERLING SKRYF:

Aan mev. Sanet Steenkamp

Ek wil graag vra dat u graad 12-leerders in Namibië die geleentheid bied om wysigings voor te stel aan die opsies wat die onderwyssektor aanbeveel het.

Ek respekteer die beraadslagings en opsies hoe om die skooljaar af te handel. Ons verstaan ook waarom opsie 1 die voorkeuropsie is, aangesien dit ruimte bied vir behoorlike opvoedkundige en akademiese beplanning. Dit wyk egter af van die normale skoolkalendersiklus van ­Januarie tot Desember en daarom wil ons graag hê dat u opsie 3 vir graad 12-leerders oorweeg.

Mev. Steenkamp, die afgelope paar weke was een van die ongewoonste tye wat ons nog ooit beleef het. Weens Covid-19 was daar eenvoudig nie tyd vir enige vorm van veranderingsbestuur nie, laat staan nog tyd om te evalueer of te oorweeg waar dit ons in die volgende paar weke sal laat.

Die enigste ding wat ons kan doen, is om te kyk wat verander het en nadink hoe om die beste daarvan te maak.

Daar is nie tyd vir 'n nuwe bestuursplan nie, maar daar is beslis tyd om te verander hoe ons slaag.

Met dit in gedagte, wil ons graag hê u moet die volgende oorweeg:

1) Graad 12's begin op 3 Junie om nog ons laaste akademiese jaar te voltooi.

2) Sosiale afstand kan beslis in alle skole toegepas word, aangesien die klaskamers van die ander grade oop sal wees. Ons kan selfs maskers dra.

3) Ons stel klaskamers word aan spesifieke leergroepe toegeken en dat ons hulp ontvang om ons teikens te bereik om gereed te wees vir die finale eksamens soos oorspronklik beplan.

4) Met hierdie opsie kan ons aansluit by die SA skooljaar en kan ons aansoek doen by univeriseite in SA.

5) Ons verstaan dat ons groter verantwoordelikhede sal moet opneem, maar daar word van ons verwag om na groter onafhanklikheid en samewerking te beweeg wanneer ons 'n nuwe volwassenheidsfase in ons finale skooljaar betree.

6) Opsie 3 is 13 dae minder as die vereiste 195 minimum onderrigdae. Ons kan middae skoolgaan of sommige Saterdae, indien nodig.

7) Ons het nog vier weke om die beplanning te doen, en as daar iets is wat ons uit Covid-19 geleer het, is dit dat alles moontlik is as ons saamstaan om dit te laat gebeur.

Teen die tyd dat skole heropen vir die ander grade, is ons miskien klaar met voorbereidings en plaas dit dus geen ekstra las op ruimte of hulpbronne nie.

Ons vertrou op ons ministerie van onderwys, kuns en kultuur en ons verstaan dat verskillende veranderlikes 'n rol speel.

Ek dink nie enigiemand, behalwe graad 12's, verstaan wat die impak op ons is en hoe ons hieroor voel nie. Ons toekoms is op die spel en baie van ons het reeds aansoek gedoen by universiteite. Ek dink regtig hierdie plan kan werk met die nodige hulp en toewyding.

Mev. Steenkamp, ons vertrou dat u die tyd sal neem om die pleidooi te oorweeg en bedank u vir die geleentheid om ons saak aan u te stel.

Ek deel graag hierdie aanhaling: "Hoop kan 'n magtige krag wees, veral in moeilike tye. Die wêreld staar vandag hierdie coronaviruskrisis in die gesig, 'n pandemie wat die lewe vir miljoene mense verander het. In tye soos hierdie kan hoop 'n kragtige bron van gerusstelling wees. Baie wat tuis toegesluit is, ander wat werk om die virus te help voorkom, het ook die gerusstelling en hoop nodig dat 'ons dit sal oorkom'." - Skrywer onbekend

Baie dankie en vriendelike groete

Kommentaar

Republikein 2024-05-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe SerieA: AS Roma 1 vs 0 Genoa | Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Monza 0 vs 1 Frosinone | Udinese 1 vs 1 Empoli | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion Katima Mulilo: 11° | 30° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 11° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 11° | 26° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 26° Henties Bay: 20° | 35° Wind speed: 46km/h, Wind direction: NE, Low tide: 07:38, High tide: 14:01, Low Tide: 19:40, High tide: 02:00 Swakopmund: 19° | 27° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:36, High tide: 13:59, Low Tide: 19:38, High tide: 02:00 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:36, High tide: 13:58, Low Tide: 19:38, High tide: 02:00 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 32° Ariamsvlei: 17° | 31° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 25° Antananarivo: 10° | 19° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 18° | 26° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 14° | 19° Durban: 17° | 27° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 14° | 25° Harare: 11° | 25° Currency: GBP to NAD 23.14 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.26 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.01 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.47 | USD to EGP 46.59 | USD to KES 130.73 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.25 | USD to ZMW 25.9 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 416.95/OZ DOWN -0.0014 | Copper US$ 4.99/lb DOWN -0.012 | Zinc US$ 3 120.50/T UP 2.33% | Brent Crude Oil US$ 83.77/BBP DOWN -0.0034 | Platinum US$ 1 057.94/OZ DOWN -0.0252 Sport results: Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe SerieA: AS Roma 1 vs 0 Genoa | Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Monza 0 vs 1 Frosinone | Udinese 1 vs 1 Empoli | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion Weather: Katima Mulilo: 11° | 30° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 11° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 11° | 26° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 26° Henties Bay: 20° | 35° Wind speed: 46km/h, Wind direction: NE, Low tide: 07:38, High tide: 14:01, Low Tide: 19:40, High tide: 02:00 Swakopmund: 19° | 27° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:36, High tide: 13:59, Low Tide: 19:38, High tide: 02:00 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:36, High tide: 13:58, Low Tide: 19:38, High tide: 02:00 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 32° Ariamsvlei: 17° | 31° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 25° Antananarivo: 10° | 19° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 18° | 26° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 14° | 19° Durban: 17° | 27° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 14° | 25° Harare: 11° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.14 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.26 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.01 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.47 | USD to EGP 46.59 | USD to KES 130.73 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.25 | USD to ZMW 25.9 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 416.95/OZ DOWN -0.0014 | Copper US$ 4.99/lb DOWN -0.012 | Zinc US$ 3 120.50/T UP 2.33% | Brent Crude Oil US$ 83.77/BBP DOWN -0.0034 | Platinum US$ 1 057.94/OZ DOWN -0.0252