'Ons soek weiding, nié internasionale markte'

Noordelike kommunale boere meen die regering moet eerder help deur meer weiding aan hulle beskikbaar te stel en toegang tot plaaslike markte te gee.
Ileni Nandjato
Ileni Nandjato - Kommunale boere in noordwestelike gebiede sê hulle steun nié die oprigting van ‘n grensdraad tussen Namibië en Angola ten einde die veterinêre kordonheining
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer