Ons Mense: Om te bak, is om vreugde te saai

Shiwomeho is ’n kantoorbestuurder, bakker, opleier en besigheidseienaar en sê haar passie maak almal gelukkig.
Tanja Bause
Tanja Bause - “Ek het nie eintlik geweet wat ek eendag wil word nie. Ek het net geweet ek wil nie arm wees nie en ek wil geleerd en my ouers se trots en vreugde wees,” sê Shiw
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer