Ons land is in u2019n verknorsing
Ons land is in u2019n verknorsing

Ons land is in ’n verknorsing

Mandy Rittmann
GIEL BOSHOFF SKRYF:

Ek wil my graag wend na die media, omdat ek dit my plig ag om sekere inligting deur te gee na my mede-landgenote.

Dit verbaas my keer op keer om te sien hoe veronderstel gekwalifiseerde amptenare planne beraam en dit tot uitvoering bring.

’n Paar jaar gelede het ek gesien hoe ’n erg beskadigde teerpad tussen Rundu en Divundu vol slaggate in opdrag van ons Paaieowerheid (RA) herstel word. Eers het die kontrakteur die wit lyne kom verf, oor die slaggate en ou teer. Toe kom die volgende een en hy spuit die nuwe laag teer bo-oor die slaggate en die nuwe wit lyne. Daarna kom die volgende span en hulle kap groot blokke van die teerpad uit en vul dit op.

As dit nie agterstevoor is nie, loop ek seker maar op my kop.

Hier waar ek woon in Boesmanland is ons Paaieowerheid besig met aktiwiteite ver bo my denke.

Die pad tussen Grootfontein en Tsumkwe is in ’n haglike toestand met gereelde ongelukke. Net verlede week het drie vroue op hierdie pad gesterf.

Ons land is in ’n erge droogtetoestand en ’n mens sou dink dat in beplanning liewer na besparing gekyk sou word en die geld gebruik word vir droogteslagoffers, maar nee, die bane langs die gruispad word geskraap. Terwyl die pad self onrybaar is. Terwyl daar nie 'n grassprietjie of bossie groei nie. Terwyl hulle tydsberekening so is dat dit juis hierdie tyd van die jaar moet gebeur wanneer die gifblaarplante lowergroen in hierdie sones staan.

Genadiglik nie meer so gevaarlik nie, omdat die blare al hard word en die diere dit nie so maklik vreet nie. Hierdie plant groei egter soos kweekgras en vermeerder as dit beskadig word. Met die gevolg dat nuwe plantjies nou gaan uitkom. Lowergroen tussen die niks en dorre aarde, met gevolglike vrektes onder ons veekuddes en finansiële verliese.

Is dit nou sinvolle beplanning?

As ’n mens verder kyk na die kostes van hierdie skrapery, moet in ag geneem word dat die kontrakteur per kilometer vir elke lembreedte betaal word. Langs die pad word 12 lembreedtes geskraap. Drie keer in een rigting, die drie keer weer terug aan weerskante van die pad, terwyl die gruispad net vier lembreedtes wyd is. Maak die som en kyk of dit nou sinvol is.

Ons land is in ’n verknorsing met miljoene wat gesteel word. Korrupsie wat hoogty vier. Uiters swak beplanning en ’n erge droogte. God sal vir ons weer reën stuur en die weivelde sal weer wuif in die wind, maar oor al hierdie ander dinge kan ons net bid en vra: “Here, red ons dierbare land en wees die arme mense genadig, want hulle weet nie wat hulle doen nie.”

Kommentaar

Republikein 2024-05-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town Katima Mulilo: 12° | 32° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 32° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 13° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:43, High tide: 12:02, Low Tide: 17:54, High tide: 00:23 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 12:00, Low Tide: 17:52, High tide: 00:21 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 28km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 11:59, Low Tide: 17:52, High tide: 00:20 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 15° | 25° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 12° | 26° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 28° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 28° Currency: GBP to NAD 23.2 | EUR to NAD 19.89 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.45 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.83 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1379 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 27.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76046.88 Down -0.04% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1692.54 Up +0.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13322.85 Up +0.03% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 298.94/OZ DOWN -0.0107 | Copper US$ 4.51/lb DOWN -0.0044 | Zinc US$ 2 923.80/T UP 0.41% | Brent Crude Oil US$ 84.40/BBP UP +0.13% | Platinum US$ 961.42/OZ UP +0.62% Sport results: Premier League: Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town Weather: Katima Mulilo: 12° | 32° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 32° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 13° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:43, High tide: 12:02, Low Tide: 17:54, High tide: 00:23 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 12:00, Low Tide: 17:52, High tide: 00:21 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 28km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 11:59, Low Tide: 17:52, High tide: 00:20 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 15° | 25° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 12° | 26° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 28° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.2 | EUR to NAD 19.89 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.45 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.83 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1379 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 27.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76046.88 Down -0.04% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1692.54 Up +0.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13322.85 Up +0.03% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 298.94/OZ DOWN -0.0107 | Copper US$ 4.51/lb DOWN -0.0044 | Zinc US$ 2 923.80/T UP 0.41% | Brent Crude Oil US$ 84.40/BBP UP +0.13% | Platinum US$ 961.42/OZ UP +0.62%