Ons kom weer
Nico en Bärbel Maritz skryf:
Ek wil net laat weet dat Myl 108 se geriewe baie goed was in Desember. Die ablusie was elke dag skoongemaak.
Dieckie wat daar werk, het elke dag kom vra of als oraait is. Ons waardeer sulke diens baie en het dit baie geniet.
Sal weer gaan.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie