'Ons kan. Ek kan.'

In Namibië met sy sowat 2,4 ­miljoen inwoners word ­gemiddeld 10 mense per dag met kanker ­gediagnoseer. Karin* vertel van haar kankerreis van hoop en ­vernuwing.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht - Siek was sy nooit, ook was daar nooit 'n dag se pyn nie. Maar meer as twee dekades gelede word sy gekonfronteer met 'n skokdiagnose wat “vanuit die bloute k
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer