'Ons is mislei'
Baie terugkerende Somaliese vlugtelinge is ontnugter met die omstandighede wat hulle tuis aangetref het nadat hulle, so sê hulle, onder druk geplaas is om 'n vlugtelingkamp in Kenia te verlaat.
“Ek is verraai,” het Madino Dhurow gesê van haar terugkeer na Somalië uit die wêreld se grootste vlugtelingkamp, Dadaab, waar sy 12 jaar lank gewoon het. Sy sê is verseke
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie