‘Ons benodig die olie’
Tydens ‘n hernude openbare vergadering oor ‘n omstrede soektog na olie in Noordoos-Namibië is meer aandag opnuut aan bemagtiging en werkskepping as gevare vir omgewing en toerisme gefokus.
Frank Steffen – “Geen grond is gegryp nie,” sê Namibië se petroleumkommissaris, me. Maggy Shino, oor beweringe deur sommige inwoners van die Kavango dat hulle geen toestemm
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie