Ons apologie
Klagte:
Wees op die uitkyk as jy by Agra koop. Hul pryse op die rak en rekenaar verskil. Op aankope van N$380,00 het ek amper N$50,00 verloor. Sal nie weer by Agra Hyper koop nie.
Reaksie:
Tobie Barlow, Agra se hoofbestuurder: kleinhandel en groothandel, skryf:
Agra vra om verskoning vir die verskil in die prys – dit is 'n fout aan ons kant. Ons bedank die klant dat hy ons daarvan bewus gemaak het. Ons poog om altyd die stelsel en rakpryse bymekaar uit te bring en indien klante van Agra Hyper soortgelyke probleme ervaar, kan hulle altyd Hyper se takbestuurder, mnr. Jannie Louw, by 061 290 9605 kontak.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie