‘Onmoontlike’ eis kelder Aussie-reeks

Krieket
Johann de Jager – Hulle is bitter teleurgesteld dat Krieket Australië (CA) die toer op die nippertjie gekanselleer het nadat Krieket Suid-Afrika (KSA) basies agteroor gebuig het om dit ’n werklikheid te maak.
So sê Graeme Smith, direkteur van krieket van KSA, oor die Aussies se skokbesluit om nie meer in Maart met hul Suid-Afrikaanse toer voort te gaan nie. CA het Dinsdag onverwags aangekondig dat hy die toer weens Covid-19-vrese moet uitstel.
Die Aussies se veranderende eise is die laaste paar weke telkens tegemoetgekom. Selfs die Proteas se toer na Pakistan is aangepas om hulle te akkommodeer.
KSA het hierbenewens ook aansienlike koste aangegaan, terwyl die kansellasie verdere geldelike verliese vir hom inhou.
Die spanne sou in drie toetse slaags gewees het.
Volgens planne waartoe die Aussies vroeër ingestem het, sou die eerste toets op 3 Maart begin het. Netwerk24 kan onthul dat die eerste en derde toetse albei in Centurion gespeel sou word en dat die Wanderers tussenin gasheer vir die tweede een sou wees.
“Ons is uiters teleurgesteld oor die besluit van CA. Ons is vanoggend daarvan ingelig. Ons het die afgelope weke onverpoos gewerk om te verseker dat ons aan elke verwagting van CA voldoen,” sê Smith.
“Ons het gehoor van hul vrese. Ek dink nie ons kan dit besweer nie, maak nie saak wat ons in plek sit nie.”
“Ons voel ons het alles moontlik gedoen om die toer ’n werklikheid te maak.”
Smith sê voorts hy dink nie die Engelse toer (waarvan die eendagreeks weens Covid-kwessies in die bioborrel gekanselleer is) het iets daarmee te make nie en meld dat wat hulle vir Australië beplan het, boonop heeltemal verskil van wat vir die Engelse gereël is.
Volgens ESPNcricinfo.com het CA gesê dat hy weens die situasie hier geen ander keuse het nie.
“Weens die situasie in Suid-Afrika, wat ’n tweede vlaag en ’n nuwe variant van die virus insluit, en ná uitgebreide gesprekke met mediese kundiges het dit duidelik geword dat om op die oomblik na Suid-Afrika te reis sou ’n onaanvaarbare veiligheidsrisiko vir ons spelers en personeel inhou,” sê Nick Hockley, waarnemende uitvoerende hoof van CA.
Dr. Shuaib Manjra, hoof van KSA se Covid-19-taakspan, sê die Aussies het aangedring op “zero-risiko”, wat hy dink onmoontlik in die wêreld is.
Hy sê hulle kon niks meer doen om die Aussies gerus te stel nie – en kon nie beter maatreëls beplan het nie.
“Die protokolle wat ons aan hulle voorgelê het, was ongekend.”
Hy wys daarop dat hulle ooreengekom het dat die Protea-span die borrel 14 dae voor die Australiese span se aankoms sou binnegaan en dat dié reëlings meegebring het dat die huidige toer deur Pakistan gewysig moes word.
“Ons het toe tot twee afsonderlike borrels ingestem. Australië is die volle en eksklusiewe gebruik van die Irene Country Lodge toegestaan, wat ons met Sri Lanka met ’n minimum personeel op die perseel gedeel het.
“Wat die reëlings betref, sou die Proteas na ’n afsonderlike hotel verhuis het.
Verder moes alle hotelpersoneel, wedstrydbeamptes en selfs busbestuurders die borrel 14 dae voor Australië se aankoms ingaan. Daarbenewens het KSA hom ook daartoe verbind om ’n Australiese opsporingstelsel teen groot koste in te voer. Dit is om seker te maak dat diegene wat dalk in die geval van ’n positiewe toets in kontak was, nagespoor kan word.”
Volgens KSA se verklaring sou die toerspan ook BBP-toegang met sy huurvlug op lughawens geniet het nadat die regering ingegryp het om hom die voorreg toe te staan.
“Afgesien van die twee suksesvolle bioveilige borrels, het KSA sy plaaslike eendagreeks in ’n borrel in Potchefstroom gehou, waar geen positiewe gevalle aangemeld is nie,” lui die verklaring.
Hy noem verder dat pres. Cyril Ramaphosa intussen Maandagaand ’n versagting van die inperkings aangekondig het nadat die infeksies afgeneem het.


FOTO’s
Graeme Smith is diep teleurgesteld dat Australië op die nippertjie besluit het om nie meer teen Suid-Afrika te kom speel nie. Foto Gallo Images


Nick Hockley, die waarnemende uitvoerende hoof van Krieket Australië. Foto Getty Images

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%