Onmin in Swapo-geledere
Vier Swapo-lede het verlede Vrydag ’n aansoek teen die party en 80 lede by die hof ingedien oor beweerde ongerymdhede in die verkiesing van verteenwoordigers vir November se kongres.
Jacqueline Louw – In ’n dringende aansoek in Windhoek se hoërhof het mnr. Kejamuina Mengendje en drie ander Swapo-lede verlede Vrydag gevra dat hul aansoek teen dié party en
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie