Ongeluksyfers daal
Volgens die Motorvoertuigongelukfonds se statistieke was daar minder ongelukke, sterftes en beserings tydens vanjaar se feesseisoen as in dieselfde tydperk verlede jaar.
Ongelukke het in die 2016-'17-feesseisoen vanaf 22 November tot 26 Desember met 14% afgeneem en sterfgevalle en beserings met 23% vergeleke met die ooreenstemmende tydperk in 2015.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie