Ongeluk buite Okahandja
Ongeluk buite Okahandja

Ongeluk buite Okahandja

Francoise Steynberg
'n Bakkie met 'n sleepwa met beeste was vanoggend buite Okahandja in 'n ongeluk betrokke.

Die ongeluk het sowat 10 km noord van Okahandja op die pad na Otjiwarongo plaasgevind. Van die beeste op die sleepwa is vrek en ander is erg beseer.

Geen verdere inligting is nie beskikbaar nie.

Tanya Liebenberg het die foto per WhatsApp ingestuur.

Kommentaar

Republikein 2025-05-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer