Onderwysman Appie du Plooy môre gegroet

Namibië verloor geliefde in onderwys- en sendingkringe.
Ronelle Rademeyer
’n Troosdiens word môre gehou vir die familie, vriende en kennisse van die geliefde onderwysman en oudskoolhoof, mnr. Appie du Plooy (80). Hy het Donderdag in Windhoek die stryd
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer