• Tuisblad
  • Onderwys
  • Onderwys: tot 30 000 leerlinge keer ná heropening van skole nie terug
Onderwys: tot 30 000 leerlinge keer nu00e1 heropening van skole nie terug
Onderwys: tot 30 000 leerlinge keer nu00e1 heropening van skole nie terug

Onderwys: tot 30 000 leerlinge keer ná heropening van skole nie terug

Henriette Lamprecht
Die minister van onderwys, kuns en kultuur, me. Anna Nghipondoka, sê meer as 30 000 leerlinge het verlede jaar ná die heropening van skole vir aangesig-tot-aangesig-onderrig nie weer na die skoolbanke teruggekeer nie. Volgens die minister het die aantal skoolmeisies wat tydens die sluiting van die skole swanger geraak het, in agt maande verdubbel tot 3 600 leerlinge. Die minister sê gewoonlik wissel laasgenoemde in 'n skooljaar tussen 900 tot 1 200 meisies.

Kommentaar

Republikein 2025-11-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer