Onderwys skuld stad meer as N$32 miljoen

Die drie skole wat eerste geteiken is toe die munisipaliteit water en elektrisiteit weens onderwys se wanbetaling wou afsny, se rekeninge beloop saam meer as N$5 miljoen.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur se totale munisipale rekening by die Windhoekse munisipaliteit staan op sowat N$32,5 miljoen. Dié rekeninge is sewe
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer