Onderwys - Politiek teenoor werklikhede
Onderwys - Politiek teenoor werklikhede

Onderwys - Politiek teenoor werklikhede

Dani Booysen
Godfrey Kleinhans - In die vorige aflewering is gewag gemaak van die reusewerk wat die regering sedert die onafhanklikwording van Namibië in onderwys gedoen het.

Maar die agterstande is nog nie heeltemal uitgewis nie en ongelykhede duur voort. Die land se ekonomie gaan tans deur 'n moeilike fase en geld kan nie aan verskillende sektore ooreenkomstig hul behoeftes voorsien word nie. Alle begrotings word besnoei en onderwys - hoe belangrik ook al - geniet geen voorkeurbehandeling nie.

Die aanvraag vir onderwys is geweldig meer as waarin voorsien kan word en skoolgemeenskappe kry swaar. Skole moet klaarkom met kritieke tekorte aan klaskamers, ablusiegeriewe, ameublement, handboeke en ander skooltoerusting. Boonop doen die sisteem nie goed as ons na die ander aanduiders kyk nie.

Wat die Grondwet aan die Namibiese nasie belowe en die de facto werklikheid verskil van mekaar. Dit laat 'n mens onwillekeurig dink aan die woorde van Charles Dickenson in a Tale of Two Cities: “It was the spring of hope, it was the winter of despair.”

Die bestaan van die ambivalensie is nie te betwyfel nie. Maar swartgalligheid is nie die doel van hierdie rubriek nie.

Wat nodig is, is dat neergelegde beleid en besluite met inisiatief, kreatiewe denke, grondige kennis oor onderwys, 'n goeie dosis optimisme en daadwerklike optrede gekombineer moet word. Verder is dit belangrik om alle belangegroepe en instansies te betrek. Hulle is die politieke verteenwoordigers, tradisionele owerhede, sakeleiers, geestelike leiers en nie-regeringsorganisasies. Die groepe beskik in baie gevalle oor kundiges en het soms bogemiddelde vermoëns en invloed.

Onderwysbeplanning moet werklikhede in ag neem. Verder moet beplanners onderwysdata verstaan en daarmee kan werk om toekomsprojeksies te doen.

Daar is talle voorbeelde van suksesvolle beplanning in streke en ook 'n aantal mislukkings waaruit waardevolle lesse geleer kan word.

'n Skooltjie is jare gelede gebou vir 'n klein gemeenskap in een van die streke. Die beplanner het egter versuim om 'n studie van die basiese lewenswyse van die gemeenskap te maak. Die gemeenskap was nomadies en op die openingsdag het geen kind opgedaag nie. Die hele gemeenskap was op soek na weiding.

Gemeenskappe en politieke leiers verskil baie keer oor waar nuwe skole opgerig moet word.

Die destydse Keetmanshoopstreek het twee groot laerskole op persele opgerig wat nie die goedkeuring van die gemeen­skap en 'n politieke leier weggedra het nie. Daardie skole was van meet af vol en ek wil my verstout om te sê hulle is redelik suksesvol.

Die streekkantoor het ook geweier om te voldoen aan die versoek van 'n politikus om 'n skool in 'n gehuggie in die verre Suide op te rig. Daar was eenvoudig te min mense en geen noodsaaklike dienste nie.

Soms is dit nodig om stroomop teen die wense van politici en die gemeenskap te swem; maar dom bravade kan jou agterna byt.

Politiek kan ook die oorhand kry, soos in die geval van 'n graad een tot agt skool wat na graad tien wou uitbrei. My advies destyds was die skool doen nie goed nie en die byvoeging van twee grade was nie geregverdig nie. Die skool, moes volgens my eerder afskaal na 'n graad een tot sewe skool. Dit sou die mees rasionele besluit wees.

Die wens van die skool is teenoor 'n vername politikus genoem en die streekkantoor moes bes gee. Die skool is steeds een van die onderpresterende skole en ek bly oortuig my aanbeveling was juis.

Ek is vandag nog jammer die voorstel vir 'n uitgebreide (comprehensive) skool vir die Suide het nooit gerealiseer nie. My voorstel was dat die staat en private sektor die skool finansier om in die belange van die gemeenskappe langs die Oranjerivier te voorsien. Ander belange het geseëvier en die voorlegging lê tans en stof vergaar.

Een van die suksesstories het hom op 'n plekkie met die mooi naam Mukorob (voorheen Amper-bo), nou in die Hardapstreek, afgespeel. Daar is twee klaskamers opgerig met materiaal van 'n ander skool wat gesloop is. Die arbeid is deur die ministerie van werke gedoen en dit het die ministerie van onderwys nie 'n sent gekos nie.

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%