Onderwys in Afrika 70 jaar agter Asië, Europa

Onderrig en veral dié van meisies, is 'n sleutelfaktor om mense uit armoede te lig.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht - Die vlak van onderwys in ontwikkelende Afrika-lande, veral dié in sub-Sahara Afrika, is 70 jaar agter dié van ontwikkelde e­konomieë soos Asië en Europa.
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer