Onderwys: Bulletin vir vakante poste vanaf môre beskikbaar
Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur se bulletin met vakante poste vir onderwysers, skoolhoofde en departementshoofde sal vanaf môre in verskeie koerante en op digitale platforms verskyn.
’n Totaal van 2 112 vakante poste word in die jaarlikse bulletin adverteer. Dit sluit buiten poste vir onderwysers ook dié vir skoolhoofde en departementshoofde in. Die sluitingsdatum vir onderwysers is 14 September, terwyl aansoeke vir skoolhoofde en departementshoofde op 28 September sluit.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie