Onderwys: Boelies en jeugmisdaad
Onderwys: Boelies en jeugmisdaad

Onderwys: Boelies en jeugmisdaad

Dani Booysen
Godfrey Kleinhans - Behoeftes aan verandering dwing ‘n mens se gedagtes altyd in die rigting van die prossesse van skoolbestuur, vernuwing van kurrikula en onderrig en leer.

Hoewel almal bewus is van boelies op skoolpersele, is navorsing daaroor redelik beperk. Navorsers soek deesdae veral na die verhouding tussen hierdie verskynsel en algemene jeugmisdaad.

Sielkundige- en sosiologiese studies wil ‘n mens laat glo dat omgewings (ouerhuise en woonbuurte) waar gevoelloosheid, geniepsigheid en afknouery algemeen is ‘n bepalende rol speel in die kweek van boelies en kindermisdadigers. As die woonadres van sulke kinders 'n omgewingsfaktor is, is dit logies dat groepe van hierdie kinders dieselfde skole sal bywoon.

Onlangse navorsing toon die boelieverskynsel word ‘n werklike deel van die "etos" van sulke skole. Sommige leerlinge maak dit hul plig om skoolmaats te intimideer terwyl ander die skoolperseel met wapens betree.

By baie skole het visentering ‘n aspek van dissiplinêre beleid geword. Maar baie geskille word ná skool en buite die skoolgronde afgehandel.

Aggressie vind by skole uitdrukking op verskeie wyses. Dit verg waaksaamheid, opmerksaamheid en ‘n deeglike begrip van die situasies deur skoolhoofde en leerkragte om dit raak te sien.

Kinders vertel hul stories oor boelie en geweld by die skool, op straat en by ouerhuise op verskeie en uitlopende wyses. Baie kan gelees word in sketse en opstelle terwyl ander teruggetrokke raak en ‘n duidelike agteruitgang in hul prestasie opgemerk kan word.

Voortydige skoolverlating is een van die gevolge. 'n Leerling kan selfs selfmoord oorweeg.

Die meeste manifestasies van geweld teenoor kinders is maklik identifiseerbaar. Sommige vereis egter ‘n fyn-kyk en ‘n kyk-weer om fyner nuanses op te merk. Die identifisering daarvan in die slagoffer is net so belangrik as in die boelie.

Plaaslike nuusberigte oor beweerde moorde deur twee laerskoolleerlinge is skrikwekkend. Talle vrae duik nou op oor die radio en in sosiale media, byvoorbeeld oor die aanhouding van kinders, sulke verhore en aspekte van skoolbestuur. Sommige uitsprake is verdoemend terwyl ander mense bekommerd is oor die kinders se toekoms. Die vraag bly staan: wat nou?

Ons benodig die gesamentlike menings en insigte van die polisie, maatskaplike werkers, regslui en skoolsielkundiges. ‘n Komitee bestaande uit ‘n senior polisiebeampte, ‘n senior maatskaplike praktisyn, ‘n senior skoolsielkundige en ‘n senior staatsaanklaer behoort die howe te help met gebalanseerde profiele van die slagoffers en aanvallers. 'n Effektiewe netwerk moet tussen so ‘n komitee en skoolsielkundiges en vaardigheidsonderwysers in streke bestaan. Die koste behoort minimaal te wees omdat die persone reeds in die staatsdiens is. En hierdie soort misdaad vind nie elke dag plaas nie.

(Ek dra hierdie rubriek op aan ‘n oudkollega en vriend, Frans Cloete van Rehoboth. Fanna het baie van ons lewens verryk met sy groot sin vir humor. Twee van die voorregte in die lewe is om liefde te kan gee en liefde te kan ontvang. Almal wat Fanna geken het, het hom mettertyd liefgekry. Rus sag my vriend.)

- [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool LaLiga: Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 28° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 13° | 26° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 42km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:48, High tide: 10:54, Low Tide: 16:42, High tide: 23:24 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:46, High tide: 10:52, Low Tide: 16:40, High tide: 23:22 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SE, Low tide: 04:46, High tide: 10:51, Low Tide: 16:40, High tide: 23:21 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 18° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 16° | 20° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 15° | 27° Harare: 12° | 25° Currency: GBP to NAD 23.02 | EUR to NAD 19.78 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.21 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.9 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 47.04 | USD to KES 130.23 | USD to NGN 1519 | USD to ZAR 18.22 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13421.4 Down -0.59% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25316.08 Down -0.09% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 385.53/OZ DOWN -0.0027 | Copper US$ 4.89/lb DOWN -0.0007 | Zinc US$ 2 983.00/T DOWN -0.02% | Brent Crude Oil US$ 83.02/BBP DOWN -0.003 | Platinum US$ 1 070.36/OZ UP +0.05% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool LaLiga: Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 28° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 13° | 26° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 42km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:48, High tide: 10:54, Low Tide: 16:42, High tide: 23:24 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:46, High tide: 10:52, Low Tide: 16:40, High tide: 23:22 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SE, Low tide: 04:46, High tide: 10:51, Low Tide: 16:40, High tide: 23:21 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 18° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 16° | 20° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 15° | 27° Harare: 12° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.02 | EUR to NAD 19.78 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.21 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.9 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 47.04 | USD to KES 130.23 | USD to NGN 1519 | USD to ZAR 18.22 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13421.4 Down -0.59% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25316.08 Down -0.09% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 385.53/OZ DOWN -0.0027 | Copper US$ 4.89/lb DOWN -0.0007 | Zinc US$ 2 983.00/T DOWN -0.02% | Brent Crude Oil US$ 83.02/BBP DOWN -0.003 | Platinum US$ 1 070.36/OZ UP +0.05%